Harro Schulze-Boysen

Gedenkplaat by Harro Schulze-Boysen se voormalige huis.

Heinz Harro Max Wilhelm Georg Schulze-Boysen (2 September 190922 Desember 1942) was 'n Duitse joernalis en tydens die Nazi-regime 'n lugmagoffisier en as lid van die Rote Kapelle een van die voorste weerstandsvegters teen Nazisme. Sy vrou en medestryder was Libertas Schulze-Boysen. Albei is deur die Nazi's ter dood veroordeel.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy